Wat laat die aarde draai?


Die aarde se as is 23 grade getilt en die aarde draai antikloksgewys om sy as.

Ons paneel kenners verduidelik

– wat die aarde laat draai; wat swaartekrag is en waarom is die maan se swaartekrag swakker as die aarde s’n is.

– Ons vind ook uit hoekom voëls so lief is vir ‘n son- en stofbad.