Wat van jou geld as jou toer weens COVID in hek duik?


Maandag 20 Julie 2020
  • Watter gelde mag ‘n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is?
  • Igna beantwoord nog vrae oor sakeredding, en
  • bespreek ook ‘n hofaansoek deur ‘n munisipaliteit om een van sy eie aanstellings ter syde te stel.
  • Mag jy ‘n huis wat jy geërf het, verkoop voordat die boedel afgehandel is? Wat is jou opsies as dit kom by die bewoording van opsies?