Wat word van troeteldiere as hulle eienaars sterf? En wat van onwettige plakkers op jou eiendom?


Igna Klynsmith bespreek wat van troeteldiere word indien hulle eienaars sterf.

Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor eienaars se opsies vir uitsettingsbevele teen onwettige okkupeerders. Sy praat ook oor munisipaliteite se plig om behuising aan hawelose mense te voorsien.