Waterblommetjie-boerdery


Waterblommetjies

RSG Landbou het ‘n luisteraarsvraag ontvang oor waterblommetjies. Wat behels dié boerdery en waar in Suid-Afrika kan daar met hierdie eg Suid-Afrikaanse plant geboer word? Dirkie Gildenhuys van Rhenostervlei Waterblommetjies beantwoord hierdie vrae.

Carel van der Merwe van die Vanwyksvlei-omgewing boer met Boesmanlanderskape. Koos du Pisani het hom oor dié unieke skaapras uitgevra.

Waterblommetjiebredie: https://michaelolivier.co.za/archives/waterblommetjie-bredie-dine-van-zyl/