Watermassa bruis oor Augrabies-valle


Honderde besoekers het na die Augrabies watervalle gestroom om die verstommende gesig van die bruisende watermassa wat oor die valle stort, te aanskou.
Hier is enkele foto’s en video’s wat dié dramatiese gebeurtenis vasvang.

17 Februarie 2021

Foto: Jophn Yeld

Foto: Johan Yeld

Foto: John Yeld

Foto: John Yeld

Kyk na nog foto’s van die vloed by die valle: https://www.groundup.org.za/article/photos-spectacular-augrabies-falls-floods/

6 Februarie:
Die kruin van die vloed

31 Januarie 2021

20 Januarie: Die bruisende watermassa van die Oranjerivier stort nou donderend oor die Augrabiese valle nadat die watermassa die valle Vrydag bereik het. Die valle was in 2014 laas so vol.

Die Gariepdam se walle loop oor nadat water van die Vaal- en Hartsriviere verlede week saamgevloei het, en by die Oranjerivier aangesluit het. Die sluise van die Vanderkloofdam onder die Gariepdam is ook oopgemaak.

Geniet die foto’s en video’s.

Die bruisende watermassa van die Oranjerivier stort oor die Augrabiese valle nadat die watermassa die valle Vrydag bereik het. Die Gariepdam se walle loop oor nadat water van die Vaal- en Hartsriviere verlede week saamgevloei het, en by die Oranjerivier aangesluit het. Jacqui January het die foto’s ingestuur.

20 Jan: Die Augrabiese valle is bruisend en vol.

Die video is op 19 Jan 2021 geneem:

 

Lees meer oor die Augrabiese valle: https://en.wikipedia.org/wiki/Augrabies_Falls