Wat’s die verskil tussen ‘n donkie, esel, muil en knopkoppie?


Die Tale wat ons Praat: Sondag 7 Januarie 2018

Luisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer. Die aanbieder is Magdaleen Kruger.