Munisipale heffings: watter wet geld?


Watter wetgewing is van toepassing op die betaling van munisipale belasting en heffings?

Kan ‘n testament se geldigheid herstel word as net een getuie dit onderteken het?

Hoe raak onafgehandelde grondeise die eienaars se beskikkingsreg oor daardie grond?

Igna Klynsmith bespreek ook ‘n hofsaak teen die Openbare Beskermer waarin kostebevele teen individuele staatsamptenare behandel word.