Weerkundige se voorspelling van seisoenale weer in 1e kwartaal van 2022


Prof. Willem Landman van die Universiteit van Pretoria is een van die mees gerekende weerkundiges in Suid-Afrika, en een van die bekendste seisoenale voorspellers in die wêreld. Hy vertel van sy onlangse navorsing, en van sy seisoenale voorspellings vir die eerste kwartaal van 2022.

Selfoondeposisie-analise is tans op die voorgrond in bespuitingsnavorsing, volgens Marius Ras.

Daneel Rossouw is die Funksionele Hoof van Nedbank se landbou-afdeling, en verduidelik volhoubare landboupraktyke in die suiwelbedryf.