Werk só met die goeie en gevaarlike onsigbare mikrobes om ons


Prof. Pieter Gouws van die Departement Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Living with little monsters.

Die boek verduidelik die voorkoms van allerlei onsigbare mikrobes – beide goed en gevaarlik. Hy gee ook wenke vir ouers oor hoe om heilsame kosblikke vir kleingoed te verseker.