Wildboere, neem kennis van dié besluite!


Wildbedryf Suid-Afrika het tydens ‘n nasionale vergadering in Pretoria hul lede en die media op hoogte gebring van talle sake wat die wildboer in Suid-Afrika raak. Die wildsvleisregulasies is onder andere bespreek.

André Badenhorst van die L.A.B Brahman-stoet vertel van sy veiling op 17 Februarie in Parys.