Word natuurlike gesondheidsprodukte in SA gereguleer? Wanneer geld die ESTA-wet?


Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor die regulering van natuurlike gesondheidsprodukte of medikasie.

Hy praat ook oor ‘n werknemer se reg op privaatheid by die werk, en

bespreek ‘n saak oor ‘n onlangse oorwinning vir biologiese pa’s met die registrasie van pasgebore babas.

Veronique van Heyningen praat met prokureur Est-Mari McCallaghan oor die wet op die uitbreiding van sekerheid van verblyfreg.