Zuma se mediese parool; Poskantoor probleme


Ons kry regsmening oor dié uitlating van die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste oor oudpresident Jacob Zuma se mediese parool. Die Poskantoor betaal glo nie sy werknemers se mediesefondsbydraes nie. ‘n Erg beseerde seeskilpad kry ‘n kans op ‘n nuwe lewe.