2013-meteoor-trefslag was 10x sterker as Beiroet-ontploffing


Hoe vergelyk die ontploffing wat in 2013 deur ‘n meteoor bokant Cheljabinsk in Rusland gemaak is met die Beiroet-ontploffing? Dit was tien keer sterker as die Beiroet ontploffing wat ‘n reuse krater in die Beiroet-hawe geruk het.

Die meteoor oomblikke voordat dit naby Chelyabinsk in die Oeral die aarde tref.

Die meteoor het ‘n gat in dwarsdeur dik yslae veroorsaak.

Daar is ook ‘n vraag oor hoe die maan deur die jaar skuif.

Elon Musk se maatskappy, Space X, is steeds besig om die Starlink-satellietnetwerk uit te brei. Sterrekykers het al begin kla omdat hierdie formasie satelliete hulle sterrekykaktiwiteite beïnvloed. Willie Koorts vertel wat gedoen word om die opsigtelikheid van die satelliete te verminder.