Luister weer na die dokkie In Domine Patre (In die Naam van die Vader)


Sr Anne-Rafaël (Rozerra Klaaste)

Daar is ‘n drastiese afname in die aantal nonne in sekere dele van die wêreld. In Suider Afrika is it egter baie stabiel. Die rol van nonne in ons lewe word nie goed gepubliseer nie, en misinformasie dra by tot ‘n wanpersepsie oor dié besondere roeping. Fritz Klaaste het die wêreld en leefstyl van die non gaan bekyk.

Die lewe van ‘n Rooms-Katolieke Non is uiters eksklusief en geheilig deur die Rooms-Katolieke kerk. Die kerk se strukture word duidelik rondom die Priester of Hoof van ‘n Parogie gebou, met Susters wat ondersteuning aan die volle gemeenskap bring.

Susters lê openbare geloftes af om hul lewe te wy aan Apostoliese Werke en ‘n lewenslange toegewydheid aan Gebed…’n wêreldgemeenskap van vroue wat die eenvoudige lewe van armoede, kuisheid en gehoorsaamheid uitleef in ootmoedige diens aan die gemeenskap.

Dis ‘n uiters moeilike loopbaan en nie plek vir enigeen nie. In die dokumentêre program  deur Fritz Klaaste praat Srs Barbara Standing, Aloysia Arends, Kgomotso Moloto, Carmel Honeywill, Katy van Wyk en Ann Genevieve Lee oor verskeie aspekte van hul roeping.

Die fokus is op die werk van die Oblate Susters Orde van die Rooms Katolieke Kerk van Suid Afrika.

Luister na ‘n uittreksel uit die program:

 

Openingsgebed

Tantum ergo sacramentum
veneremur cernui
Et antiquum documentum
novo cedat ritui
praestet fides supplementum
senusum defecttui
sensuum defectui
Genitori, genitoque
Laus et jubilation;
Salus, bonos, virtus quoque,
it et benedictio,
Procedenti ab utroque
compar sit laudatiol

Amen.

Slotgebed
Ave maris stella,
Dei Mater alma,
atque semper Virgo,
felix caeli porta.

Sumens illud Ave
Gabrielis ore,
funda nos in pace,
mutans Hevae nomen.

Solve vincula reis,
profer lumen caecis
mala nostra pelle,
bona cuncta posce.

Monstra te esse matrem:
sumat per te preces,
qui pro nobis natus,
tulit esse tuus.
Virgo singularis,
inter omnes mites,
nos culpis solutos,
mites fac et castos.

Vitam praesta puram,
iter para tutum:
ut videntes Iesum
semper collaetemur.
Sit laus Deo Patri,
summo Christo decus,
Spiritui Sancto,
tribus honor unus. Amen.

 

Bronne

  1. https://af.birmiss.com/die-rooms-katolieke-kerk-geskiedenis-beskrywing-en-die-hoof-van-die-heilige/
  2. https://af.eferrit.com/n-beknopte-geskiedenis-van-die-rooms-katolieke-kerk/
  3. https://sdcason.com/orders-of-catholic-nuns-and-sisters/

 

Opgedra aan : Sr Anne-Rafaël (Rozerra Klaaste)

05:10:1948 – 08:10:2011

(Wit & Swart foto aangeheg bo)