Dokumentêr
Category23 & 30 Maart: Genadedood – Om te Sterf met Genade
In twee dokumentêre programme: Genadedood – Om te Sterf met Genade, neem die ondersoekende joernalis en RSG-vervaardiger en -aanbieder, E…
Luister weer: Kansellasiekultuur – Die puntjie van die ysberg
Vier proffesore – Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies – sit om d…
Dié dokumentêre wag op jou
RSG se dokumentêre seisoen strek van 5 Januarie tot 30 Maart op Donderdagaande om 20:00. Nege is reeds afgehandel en jy kan na hulle potg…
Luister weer: Tobie Cronje – 75 jaar
Luister weer na die insiggewende dokumentêr deur Ina Strydon.
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde …
Luister weer: Die impak van Kunsmatige Intelligensie op jou leefwêreld
Wat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie me…
Luister weer: Plooie van die hart
Jonna Heynke, ‘n sig-gestremde vrou van Finland vertel haar storie van hoe haar lewenspad verander is deur ‘n prins, nie gekleed in goud …
Luister weer: Kan ons nog redeneer?
Vryheid van spraak is deesdae op almal se lippe! Ons praat graag oor onderwerpe wat met geloof, standpunte, gender, gelykheid, menseregte…
Luister weer: Worsie het ‘n wors geword
Wllie Esterhuyzen
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het “Sitkom” aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel.
Willie…
Luister weer: Grootword sonder ‘n pa
Jody Hendricks
“Sjoe, dit was treffend! Baie goed! Sterk boodskap aan ALLE mans om waarlik vir jou seun ‘n PA te wees.”
Dít …
Luister weer: Hartbeespoortdam – ‘n eeu van verwondering
Die damwal van die Hartbeespoortdam word naweek-na-naweek oorval met duisende toeriste. ’n Tonnel en majestieuse damwal in eg neo-klassie…
Luister weer: In die bol geTik
In die Bol geTik handel oor die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms in Eersterust in Pretoria. Dit verwoes die lewens van die afhan…
Luister weer: Lipizzaners – Op die agterpoot
In RSG se eerste dokumentêre seisoen van 2023 word ’n wye verskeidenheid aktuele temas ondersoek.
Lipizzaners – Op die agterpoot, ’n …
Luister weer: 85 Jaar van Musiek
In dié dokumentêr oor die evolusie van musiek op Afrikaanse radio, kyk Haidee Muller-Isaacs na luisteraars se veranderende luistergewoont…
Luister weer: Die fyn kuns van dokumentêre
Vanaand se dokumentêr, “Van Hoorbeeld tot Potgooi”, is die tweede deel waarin Johan van Lill vir ons meer oor die kuns van die maak van ‘…
Dokkies van ons 2e 2022-seisoen
Ons tweede dokumentêre seisoen van 2022 strek oor Julie, Augustus en September.
“Vanjaar se dokumentêre seisoen is veral spe…
Luister weer na ons profieldokumentêr oor Louis van Niekerk
Louis van Niekerk
LOKSTEM VAN ‘N DIONUSUS deur Ina Strydom
Die akteur Louis van Niekerk is reeds meer as vyf dekades lank aan die werk…
Kom ontdek ons grootste nasionale botaniese tuin
Daar is elf nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika wat deur SANBI bestuur word. Die Hantam Nasionale Botaniese Tuin is die grootste nas…
25 Aug: Kilometers van Geskiedenis
Bybels in die argief
Diep onder die aarde net Noord van die kabbeling van die Eersterivier in Stellenbosch leef die stilte van woorde…
18 Aug: Aan die Klok
Suid-Afrikaners stap verby hierdie strukture sonder kennis van die ware geskiedenis en rol wat dit in die destydse Kaap Kolonie en slawe …
Luister weer: Jambo, jambo Kenia!
Terrance April neem ons in sy dokumentêr JAMBO, JAMBO KENIA op 11 Augustus op ‘n kort besoek aan die suidoostelike hoekie van Kenia, ‘n l…
4 Aug: Klipplaat – Spoorwegdorp tot spookdorp
Jacques Arendt en sy jarelange skoolvriend Danie (Mice) Pieterse, wat grootgeword het in Klipplaat, het een Sondag in Julie die R75 pad g…
Agter die masker: 24 & 31 Maart
Esté de Klerk en Danny Booysen
Agter die Masker is ‘n dokumentêre reeks van twee episodes wat fokus op die emosionele impak van die C…
Luister weer: Die blommeverkopers van Adderleystraat
Hulle is, nes Tafelberg, Kaapstad se trots, ‘n lewende geskiedenis. En daar by Trafalgar-plein, die historiese deurloop tussen Adderley- …
Peperduur, nee Saffraanduur – Die duurste spesery op aarde…..
Saffraan is die duurste spesery op aarde teen R200000 per kilogram. Dié gesogte en besondere spesery bring ‘n uiters welkome ekonomiese i…