Hoekom is Namakwaland se bloukop koggelmanders so groot?


  • Die bloukop koggelmander

    Hoekom is die Namakwalandse bloukopkoggelmander so groot in vergelyking met die soort wat in die Vrystaat voorkom? Is dit dalk ‘n ander spesie?

  • Ons vind meer uit oor die vertakte patroon op ‘n klippie, en vind uit of dit ‘n geologiese verskynsel of ‘n plantfossiel is.
  • Ons gesels oor evolusie en aanpassing, en
  • vind meer uit oor Tafelberg-sandsteen.

Die wetenskaplikes gee antwoorde in Hoe verklaar jy dit?

Die bloukop koggelmander

Die bloukop koggelmander