Kweek só koraal in jou akwarium


Johan Maritz vertel vir Martelize Brink wat dit behels om koraal in akwariums aan te hou.

Ons hoor onder andere hoe koraal mekaar met “pyltjies” skiet as hulle te na aan mekaar begin groei.