Is dit werklik OK om nie OK te wees nie? Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 31/12/2021. Orals word hierdie woorde gebruik: Dit is OK om nie OK te wees nie. Maar is dit regtig OK? Hoe weet mens wanneer om vir hulp te gaan, of om dalk net ‘n paar veranderinge aan jou roetine te bring? https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/12/wie-is-ek-31-desember-2021.mp3