Hoe lyk sonneblomproduksie in SA?


‘n Hoogtepunt op die plaaslike landboukalender, is die SA Kaasfees wat deur Agri-Expo aangebied word. Lise Roberts het dit bygewoon, en gesels met Johan Ehlers oor die verskeie aanpassings wat hulle moes maak om dit vanjaar weer te kon aanbied.

As gevolg van die konflik in Oos-Europa, is sonneblomproduksie en sonneblomolie gereeld onder bespreking. Corné Louw van Graan SA verduidelik wat goeie produksievooruitsigte vir die verbruiker beteken.

Die wildesonneblom wat as onkruid in die land versprei, is nie goeie nuus nie. Prof. Charlie Reinhardt van die Noordwes-Universiteit gee inligting hieroor.

Luister na die volledige program van RSG Landbou: