Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars Home Driesestig Gepubliseer op 20/05/2024. Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SAPCA), is grondbehandeling om die fondasies van nuwe boupersele ’n móét.
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SAPCA), is grondbehandeling om die fondasies van nuwe boupersele ’n móét.