Driesestig
TagMoenie jou laat vang met dié tweedehandse voetuig-slenters
Motorinspekteur Jacques Nel vertel vir Martelize Brink van die slenters met die verkoop van tweedehandse voertuie kom.
Meer as 320 skrynwerkers binne 2 jr by klein handwerkskool opgelei
Brandt Bester is ‘n vaardige skrynwerker wat glo aan die bevordering van vakmanskap. Hy het twee jaar gelede ‘n handwerkskool begin, en i…
Plante, kompos is Roja se lewe
Op ‘n perseel waar eers ‘n skool gebou sou word, het Roja van Sea Vista-township, ‘n kwekerytjie aan die gang gekry. Mariska Spoormaker l…
“Mag Marolien se dood nie tevergeefs wees nie”
‘n Jaar nadat die Baai se geliefde pienk fisioterapeut, Marolien Schmidt, op Vrouedag in haar huis vermoor is, praat haar ma, Sineke Schm…
Elsa se waterbuffels
Elsa Basson word die buffel-momager genoem by die Zandam Cheese kaasplaas naby Durbanville. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van di…
Die Vaalrivierlewerik is SA se mees bedriegde voëlspesie
Die Vaalrivierlewerik
Dr. Hanneline Smit-Robinson van Birdlife SA vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se mees bedreigde vo…
Oud-Bok Deon Fourie verklap van sy geheime
Johan en Deon Fourie
Johan Rademan ontdek ‘n paar geheime van Deon Fourie, die Springbokrugbyspeler wat op 35-jarige ouderdom die…
Cyclone, die rekord-bul
Antia van der Westhuizen vertel van Cyclone, die Boran-bul, wat vir ‘n Suid-Afrikaanse rekord van R8 miljoen verkoop is.
Cyclone, die…
Wat weet jy van ons boerbokke?
Michelle Kruger vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se boerbokke.
Jou regte en pligte as jy buitelandse werkers in diens neem
Stephanie Cilliers praat oor die regte en pligte van huishoudelike werkgewers teenoor werkers uit die buiteland.
Brûe wat in posisie swaai of skuif, word só gebou
Siviele ingenieur Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van twee unieke maniere hoe brûe oor gapings gebou word.
Lees meer oor di…
Struktuurpeste kan jou duur te staan kom
‘n Onaangename verrasing kan op jou wag wanneer jy ‘n ouer huis wil verkoop. Struktuurpeste kan jou duur te staan kom. Gelukkig is …
Post-traumatiese stresversteuring by reddings- en skuiling-honde
Veearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Martelize Brink van post-traumatiese stresversteuringsindroom by soek- en reddingshonde asook …
Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SA…
Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?
Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie.
Die Gariepdam se kamers en galerye
Die Gariepdamwal
Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se kamers en galerye in die wal.
Lees me…
Paarl kry ‘n ondergrondse laboratorium
Dr. JJ van Zyl vertel van Afrika se eerste diep ondergrondse laboratorium, Paarl Africa Underground Laboratory, wat beplan word in …
Pas op vir sonkrag-kansvatters
Gesonde aanraking is baie belangrik vir kinders se ontwikkeling
Foto: Jessca Lutz
Sportsmasseerterapeut en liggaamstegnikus Miki Kruger gesels met Martelize oor die belangrikheid van goeie ge…
Grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind in 2024 in Oos-Kaap plaas
Die grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind aanstaande jaar plaas in die Oos-Kaap se Shamwari Privaat Wildrese…
Kunsmatige intelligensie, ‘Intellectual property’ en kopiereg
Amanda Lotheringen praat oor kunsmatige intelligensie en intellektuele eiendomsreg, en die rol wat dit in die Hollywoodstaking speel.
Hoekom val orcas bote aan?
Tinus Beukes van die Two Oceans Aquarium praat oor orcas, hoe groot hulle is, hulle familiestrukture en die aanvalle op bote naby Spa…
Anim voltooi vyf 250km marathons binne 6 maande in woestyne
Anim Swart vertel vir Martelize Brink hoe sy in die ouderdom van 57 vyf 250 km-uithoumarathons binne ses maande in woestyne van Lapland t…
Hoekom jy nie jou selfoon enige plek moet laai nie
Jan Vermeulen vertel hoe versigtig jy moet wees vir waar jy jou foon se battery herlaai. Die Amerikaanse sepurdiens, FBI, waarsku teen la…