‘n Lewe met skisofrenie: vriende en familie moet ingelig wees Home Driesestig Gepubliseer op 21/10/2024. Chrisna Steenkamp vertel van haar belewenis van skisofrenie, en hoe belangrik dit vir jou ondersteuningsnetwerk is om ingelig te wees.