Wen dié week dalk R8000 met Beeld Kinderfonds


Wen R5000 hierdie week en ’n nuwe motor later vanjaar met die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek, waarmee geld ingesamel word vir kinders in nood. Skenk R50 vir ‘n inskrywing, R100 vir 2, ensomeer, maar as jy R200 skenk sal jy 5 inskrywings kry in plaas van 4, dis een gratis!

Die R5000 bonusprys is geldig vir alle skenkings wat tot 8 Mei teen middernag ontvang word en die trekking sal 9 Mei plaasvind.  Die wenner sal tydens Spitstyd en op Facebook aangekondig word.

Betaal Beeld-Kinderfonds, ABSA, tjekrekeningnommer 2840157329, gebruik jou selfoonnommer as verwysing of Payshap, Beeld-Kinderfonds se Payshap ID is 0614794791 of Snapcan

Besoek www.beeldkinderfonds.co.za of https://www.facebook.com/Beeld-Kinderfonds-286782468069605/