SA wen weer goud by Chelsea Home Driesestig Gepubliseer op 21/05/2025. Leon Kluge vertel vir Martelize Brink dat span Suid-Afrika weer goud gewen het by vanjaar se Chelsea Blommeskou met hulle uitbeelding van die Kaapse blommeryk.
Leon Kluge vertel vir Martelize Brink dat span Suid-Afrika weer goud gewen het by vanjaar se Chelsea Blommeskou met hulle uitbeelding van die Kaapse blommeryk.