Wol: van skaap tot mooi skoon


Haidee kuier by ‘n reusagtige wolsalon in die Paarl, waar Stefan Gerber haar meer vertel oor die proses om wol direk van die plaas af skoon te maak, nes ‘n haarsalon. Sy vind ook meer uit van die wolfees op Middelburg in die Oos-Kaap.