Alles oor asteroïede


Hoe spoor ‘n mens ‘n asteroïede op? Asteroïedejagter, Nic Erasmus van die SAAO beantwoord vrae soos: Kan mens ‘n asteroïede met die blote oog sien? Watter rol speel die teleskope op Sutherland om asteroïedes op te spoor? Daar is tans bykans eenmiljoen asteroïedes gekatalogiseer. Nic vertel ook watter soort asteroïede die gevaarlikste is.