As 2 sterrestelsels bots…


Wat sal gebeur as die Andromeda sterrestelsel met ons eie Melkweg bots?

Wat is die verskil tussen klank- en liggolwe?

Wat gebeur wanneer twee sterrestelsels met mekaar bots? Ruimtewetenskaplikes het vasgestel dat Andromeda, ‘n galaksie wat 2,4 miljoen ligjaar van ons af is, stadig besig is om nader aan ons eie sterrestelsel, die Melkweg, te beweeg.

Ruimtewetenskaplikes vertel meer in Sterre en Planete.