As die gevoel om verlief te raak, ‘n obsessie word…


Daar is min dinge so lekker as om verlief te wees. Alles voel helderder, mooier en meer opwindend. Maar wat as hierdie gevoel ‘n obsessie raak, en jy aanhoudend verhoudings agterlaat om oor en oor en oor hierdie euforie te ervaar?

Ons vind meer uit oor liefdesverslawing.