As my kinders emigreer… Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 05/11/2020. 10/11/2020 Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef. RSG | WIE IS EK? Volledige llys van potgooi episodes <a href=”https://iframe.iono.fm/e/947347?show_logo=0&background=ffffff&foreground=444444&accent=ee3b96&border=e1e8ed”>Content hosted by iono.fm</a>