Venus se opppervalkte sigbaar; Planete in ons Maart-naghemel


Daar is deesdae heelwat planete sigbaar in die naghemel. Lafras Smit gee ‘n volledige uiteensetting van watter planete en sterre te sien is.

Hoewel die Parker-ruimtetuig gelanseer is om na die son te kyk, het die tuig onlangs ‘n besondere foto van die oppervlak van Venus geneem. Die span vertel waarom dit so besonders is.

Lees ook hier meer oor die foto: https://www.nasa.gov/feature/goddard/2022/sun/parker-solar-probe-captures-its-first-images-of-venus-surface-in-visible-light-confirmed

Lees ook hier meer oor die foto: https://www.nasa.gov/feature/goddard/2022/sun/parker-solar-probe-captures-its-first-images-of-venus-surface-in-visible-light-confirmed