Belangrikste ruimtegebeure van 2020


Die span kyk terug na ‘n paar belangrike ruimtegebeure die afgelope jaar, soos

  • die suksesvolle Hayabusa 2-sending van Japan waartydens materiaal van die asteroïde Ryugu versamel is en suksesvol na die aarde teruggebring is.
  • Nog ‘n belangrike gebeurtenis is dr. Japie van Zyl se dood, wat almal onkant gevang het.

Sterre en planete