Bemagtig jou kind só om enige situasie te hanteer Home Top Stories Groeipyne Opvoeding Gepubliseer op 21/01/2021. 28/01/2021 Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor gedagte-gewoontes en hoe om jou kinders te help grootword met vaardighede om enige iets wat na hulle kant toe kom, te kan hanteer deur die regte gedagte-gewoontes by hulle te vorm. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/01/groeipyne_21_jan_groeipyne_21_januarie_2021_medium.mp3