Bepaal sonweer die weer op aarde?


Wat is die verband tussen sonweer en die weer op aarde? Daar is ook inligting oor ‘n pulsar wat deur ‘n akresieproses besig is om kragtiger te word. Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor hoe vuurpyle dit regkry om regop te bly staan, net voor die lansering.