Blaasoppies, honde wat TV kyk en hondsdolheid


Hoe kan jy hondsdolheid oorleef?

Waai blaasoppies weg?

Sal jou hond saam met jou TV-reekse begin kyk?

Luister na die antwoorde in Hoe verklaar jy dit?