Bokmakierie-sang; Dalende grootwithaai-syfers; Baber-asemhaling in modder


Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering wat veral die Bokmakierie vir ons gee.

Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie aan die kus van Suid-Afrika,

Grootwithaai

en ons leer meer oor die baber se vermoë om asem te haal in modder.