Bou ‘n huis van plaaslike hemp-kreet Home Driesestig Gepubliseer op 01/02/2023. Albertus Louw vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die eerste huis wat van plaaslike hemp gebou is. Huise van hempkonkreet van oor die wêreld: So lyk die mure voordat dit gepleister word. Die mure is dikker as wanneer met bakstene gebou word. ‘n Huis van hempkreet Die hempkreet wat gebruik word