Bou ‘n huis van plaaslike hemp-kreet


Albertus Louw vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die eerste huis wat van plaaslike hemp gebou is.

Huise van hempkonkreet van oor die wêreld:

So lyk die mure voordat dit gepleister word. Die mure is dikker as wanneer met bakstene gebou word.

‘n Huis van hempkreet

Die hempkreet wat gebruik word