Landbou
CategorySA is tans die grootste volhoubare verskaffer van wol in die wêreld
Suid-Afrika is op soek na sy beste bees- en skaapboer. Dr. Josef van Wyngaard van Voermol Voere verduidelik wat die doel van dié projek i…
Só kan wortelvrot in avokado’s beheer word
Wortelvrot is al vir talle jare een van die grootste uitdagings in die avokadobedryf. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health vertel van …
Vorder die Landbank se omkeerstrategie?
Die 25ste Large Herds-konferensie is onlangs in Qqeberha gehou. Dit word jaarliks deur die Melkprodusente-organisasie aangebied.
Die b…
Hoe kan vrugtevlieë in landbou beheer word?
Kenny Beeton van Nutrico beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die beheer van vrugtevlieë.
Daar is ‘n groot behoefte in landbou vir oplei…
Watter nuwe tegnologie is van waarde vir landbou?
Dit lyk of Robotika, ChatGPT en fopnuus ‘n blywende plek in die samelewing inneem. Goeie oordeel hiermee is verpligtend. Heelparty va…
Is abbatoirs se biosekuriteit goed genoeg?
‘n Internasionale bees-immunoloog, dr. Victor Cortese, het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag met boere gepraat oor die vorderi…
Hoe winsgewend is SA se boere?
Dr. Daniël van der Merwe het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag gefokus op die belang van spysverteringsgesondheid op beeste se…
Bek-en klouseer op Vredendal
Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts op Vredendal, praat oor die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer. Die nuutopgeknapte en opgegrade…
Kalwers wat met neusringe gespeen word, groei tot 160g per dag beter
Proewe wys dat kalwers wat met neusringe gespeen word, tot 160 g per dag beter groei.
Carin Venter kuier in die Karoo by Lloyd S…
SA het reeds meer as 1100 volbloed Ankole-beeste
Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1 100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacq…
SA se makadamia-produksie onder druk
Hoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is produsente onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Maca…
Só affekteer klimaatsverandering die sagtevrugtebedryf nou en in die toekoms
Francois Auret het onlangs sy meesterstudie voltooi oor die uitwerking van klimaatsverandering op die sagtevrugtebedryf. Hy gee raad aan …
Wat maak Suid-Afrikaanse boere uniek?
Suiwelbedryf laat rekords spat
Prof. Pieter Swanepoel, hoof van die Departement Agronomie by Universiteit Stellenbosch, praat oor kanola as ‘n alternatiewe bron v…
Meer oor die grondboontjieprodukte wat van die rakke verwyder is weens hoë aflatoksien-vlakke
Dr. Lindy Rose, seniordosent by die departement plantpatologie by Universiteit Stellenbosch, praat oor die grondboontjie-produkte wat…
Hoe goed is roofonderdele vir landboumasjinerie?
Goedkoop koop is duur koop, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Talj…
Wes-Kaap maak geskiedenis in klimaatsbestuur
Hoekom is ons appelkoosproduksie so laag?
Die uitwerking van klimaatsverandering op die tafeldruifbedryf
…
Wat is die stand van ons rooibostee-bedryf?
‘n Organiese groenteboer se wenke
Organiese groenteboerdery is Koos van der Merwe van Green Elephant Organics se passie. Hy het as ekoloog en boer in Mosambiek begin, en v…
SA is 2e grootste uitvoerder van sitrus in wêreld
Hannes de Waal
RSG Landbou fokus op die plaaslike sitrusbedryf.
Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van sitrus in die wê…
Probleme by Kaapstad-hawe belemmer steeds vrugte-uitvoere
Groter wyndruifoes verwag in 2024
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit i…