RSG personeel
CategoryPieter van den Berg skryf: “…terug by my uitsaaifamilie!”
Pieter van den Berg
“Oe ag hoe lêkker, oe ag hoe lêkker… sing ek elke oggend as ek my oë oopmaak… nòg ‘n dag saam met my uitsaaifa..
RIV Chris Majiedt
Chris Majiedt
Chris Majiedt en produksie-regisseur,Cassi Lowers, werk aan die byklanke van die fiets waarmee Gert Garries moet reis o..
Jody bak broodjies in grendeltyd
Daar is allerhande talente van omroepers wat na vore gekom het hier in die grendeltyd, veral aan die begin toe niemand eintlik veel mag ro..
RIV RSG-rugbykommentator Stephan Cloete
Deur Jóhann Thormählen
Vir RSG-luisteraars was sy stem sinoniem met Saterdae se rugby, veral dié vanuit die Vrystaat. Om ’n wedstryd ui..
ATKV vereer 8 RSG-radiomense
Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splin..
Lynette trou in tyd van COVID-19
Hoe gemaak as COVID-19 jou troureëlings deurmekaar krap? Lynette Francis en Ashley Puren het nie toegelaat dat hul liefde en huwelik sneuw..
Omroepers se grendel-boodskappe
RSG se omroepers laat hulle nie in dié vreemde grendeltyd onderkry nie.
Klik op die video’s en kyk en luister na hul spesiale boodskapp..
Agter die inperking-skerms met RSG
RSG se omroepers, regisseurs en ander personeel moes vinnig aanpas tydens die vlak 5 en selfs die komende vlak 4 inperkings. Sommige werk ..
Rus in Vrede Wouter de Wet
Wouter de Wet
RSG se ‘gentleman’ en eertydse aanbieder van Dis Opera en Loof die Here, is by sy huis in sy slaap oorlede.
Magdaleen..
Wat behels nuwe expat belastingwet?
Coreen van der Merwe, ‘n direkteur van Sovereign Trust Beperk, bespreek die nuwe Expat-belastingswet wat in Maart in werking tree.
-
..
Suzanne Paxton bekroon
Suzanne Paxton
Kollega en Spektrum-aanbieder, Suzanne Paxton het pas die gesogte SAB Enviromental Media 2019 toekenning vir ‘n lang-fo..
Wees gegroet Gentleman Wouter!
Wouter de Wet
Wouter de Wet, geliefde aanbieder van Dis Opera en Loof die Here, het ná meer as 50 jaar in die uitsaaibedryf, het nou f..
DAK vereer Haidee
Haidee saam met DAK-Netwerk se voorsitter, Danny Titus en die woordkunstenaar Danneline Ramsden.
Haidee Muller is onlangs deur die DAK..
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. O..
10 ATKV-Mediaveertjies vir RSG
RSG se mense het ‘n totaal van 10 toekennings by Vrydagaand se ATKVMediaveertjies ontvang.
Vanjaar is daar in die volgende kate..
Jody se nuwe rugbyprogram skop af op 1 April
Jody met die gesogte Currie Beker
Skrumtyd op RSG is Jody Hendricks se splinternuwe program Maandagaande 20:00.
Vanjaar is ‘n GRO..
Vat 5-gas gee gestremde katjie ‘n tuiste
‘n Bondeltjie liefde al is haar voorpote gebreklik.
Toe Derrich Gardner hoor van ‘n gestremde katjie wat huis soek, of anders uitgesit..
Johan nooi jou na RSG se 25e KKNK
Dit is die 25ste jaar wat RSG van die KKNK op Oudtshoorn uitsaai. Die regstreekse RSG-uitsendings is van 21 tot 27 Maart van die geel kol ..
Mooiloop Chris!
Chris Swanepoel
Heita! Chris as jong omroeper.
Chris Swanepoel, bekende krieketkommentator, aanbieder van Hoe verklaar jy dit? en ..
‘Garage’-wynmaak sorg vir groot vermaak
Bertus Osbloed van Niekerk
Het jy al ooit gewonder hoe mens nou eintlik jou eie wyn maak? Wel, Middag op RSG regisseur Veronique van H..
Jody leer baie by Leadership Summit
Jody Hendricks was onlangs een van die genooide gaste op die Discovery Leadership Summit in Johannesburg en kon eerstehands na leiers soos..
Totsiens Tharien!
Tharien Oosthuizen, RSG se musiek-samesteller en ook regterhand met digitale werk, verlaat RSG. Vandag, 16 November, is haar laaste dag by..
Ontmoet boeremusiek-man Willem Viljoen
Willem en sy Jack Russell Philippie op die strand by Kleinmond. Die Jack Russell volg hom soos ‘n skaduwee en Philippie het een keer Will..
Ian Wessels se ‘Lag Sonder Grense’ nou op rak
Ian Wessels se nuwe grapboek, Lag Sonder Grense, is nou op die rak. Dit is beslis bedoel vir grootmense.
Ian se vorige boek, Genade Ede..