Covid-toetse, gesigsveld van werweldiere & stereoskopiese diepte


Hoekom word ‘n nasale depper deur jou neusholte gesteek om ‘n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan ‘n monster nie uit jou keel geneem word nie? Hoe word vasgestel dat jy reeds anti-liggaampies het?

Is die gesigsveld van werweldiere se oë ongeveer 360 grade? Is daar ‘n derde oog? Hoe werk dit? Is daar al ‘n studie van byvoorbeeld die verkleurmannetjie se oë gemaak?

Wat is stereoskopiese diepte?