Die brein se rol by godsdiens Home RSG Radio Geloof Spirituele sake Gepubliseer op 31/12/2024. 23/12/2024 Susan Booyens praat met emeritusprofessor Ignatius Gous van die Departement Bybelse en Antieke Studie by Unisa oor die brein se werking en rol by godsdiens.