Die Koch-sneeukristal, fraktaal, walviskalwers en mantas


‘n Walvis en haar kalf aan die weskus van Australië

Wat is die storie van die Koch-sneeukristal?

Wat is ‘n fraktaal?

Hoekom word die woord, kalf, gebruik om die kleintjie van ‘n walvis te beskryf?

Wil jy meer weet oor mantas?

Luister na die antwoorde op hierdie vrae, soos verduidelik deur die wetenskaplikes op Hoe verklaar jy dit?