Die letsels van emosionele geweld in gesin


Donderdag 13 Augustus 2020

Johan van Lill praat met dr. Jan Botha, ‘n pastorale berader, oor emosionele geweld en hoe lede van die gesin dit kan hanteer. Alhoewel emosionele geweld nie enige fisiese letsels laat nie, is dit juis een van die grootste faktore van jou kinderdae wat latere suksesvolle verhoudings beïnvloed.