Die Marshelikopter maak opslae


Die Mars helikopter

Ruimtewetenskaplikes van NASA en JPL het verlede week ‘n nuuskonferensie gehou oor die planne met die Marshelikopter, Ingenuity. Daar is ook ‘n belangrike aankondiging gemaak oor dr. Japie van Zyl se rol tydens die projek.

Lafras Smit vertel wat in April in die ruimte te sien is.

En daar is ‘n vraag of die aarde aan sy een kant meer hitte verloor as die anderkant.

Luister na die volledige program Sterre en Planete: