Die planne om die Baai se waterkrisis op te los


Weet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson Mandelabaai, sal jou hiervan kan vertel. Hy het met Mariska Spoormaker gepraat.