Die regte van ‘n buite-egtelike pa


Maandag 29 April 2019

Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die verdeling van bates ná die verbrokkeling van ‘n langtermyn saamblyverhouding. Hy verduidelik ook die regte en verpligtinge van die pa van ‘n buite-egtelike kind. Wat is die relevansie daarvan of hy onderhoud betaal of nie?