Die sjarme van Colombië


Colombië, een van die grootste koffie-produseerders in die wêreld, is ‘n land van kontraste en skoonheid.

Jak de Wet vertel vir Johan Rademan van sy ervaringe tydens ‘n besoek aan Colombië.

Jacques de Wet het dié foto’s geneem.

Lees ook meer: https://en.wikipedia.org/wiki/Colombia

Groen landskap in Colombië

Op ‘n dorpsplein in ‘n dorpie in Colombië.

Daar is meer voëlspesies in Colombië as in die hele Noord-Amerika en Europa saam.

Kleurvolle voëls

Kleurvolle voëls

Nog kleurvolle voëls

Kleurvolle voëls

Orgidee lyk soos vlinders wat vlieg

Die plante is net so besonders

 

Dorpies lê in groen valleie en op groen heuwels in Colombië.

Colombië

Die strande is prentjiemooi.

Daar is dele van Colombië wat baie dig bevolk is.

Moderne wolkekrabbers al met die kluslyn langs in dié stad in Colombië.

Die sjarme van smal straatjies, ou geboue, verligte kerke en die klank van perdehoewe op die klip, is behoorlik in dorpe in Colombië.