Reis
CategoryAnton Goosen, Padkos en Nieu Bethesda
Johan Rademan skryf:
Die Uilhuis
In Reis Sonder Grense, Saterdag 12 Feb 2022 tussen 10h00 en 11h00 gesels ek met met die befaamd…
Sneeulandskap
Sneeu het die afgelope paar dae in groot dele van die land geval. Sommige bergpasse is gesluit.
Die Matroosberge by Ceres:
Kyk me…
Die Jolige Kannabus het by Hermanus opgepak
Die Jolige Kannabus lyk amper soos dié bus.
Of lyk die Kannabus só?
Siende dat ons nie mag reis op die oomblik nie, seg ek, kom o…
COVID-19: lug blouer, Venesië kanale skoon
COVID-19 verander die wêreld, nou en moontlik vir altyd. Die strate in die groot wêreldstede is leeg, die lug bo Europa en China is skone…
Maak reg vir CapeNature se #BlackFriday
Die helende kragte van die natuur is alombekend. CapeNature spog met van Suid-Afrika se mooiste ongerepte stukke natuur wat wêrelderfeni…
Stem en wen met CapeNature
CapeNature bestuur 24 van die mooiste natuurreservate in die Wes-Kaap wat oornagverblyf, kampeer plekke en ‘n verskeidenheid aktiwiteite …
Watter inentings is nodig vir Japan?
Berg Fuji in die agtergrond
Dr. Evert Bouwer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die inentings wat jy moet kry en voorsor…
Barok in die bos
Musiekliefhebbers kan in September ‘n reeks van drie musiekkonserte op die walle van die Shingwedzi-rivier in die Kruger Nasionale Park b…
Mooie Rwanda
Rwanda het ‘n model vir die res van die wêreld geword.
Een van die ergste volksmoorde het 25 jaar gelede in Rwanda plaasgevind. Daar w…
Met ‘n rugsak deur die Filippyne
Stefanie Vos by Martelize in die ateljee.
Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van haar avonture as rugsakreisiger in die Filippy…
7 van die bestes vir die boendoes!
Is jy reeds besig om die jaar se kampvakansie te beplan, of wonder jy wat om in te pak op jou volgende tawwe staproete? Wees voorbereid v…
Om na Montenegro te verhuis
Mari-Louis Guy (Foto -Myburgh du Plessis vir Koekedoor)
Die bekende kosstilis en TV-persoonlikheid, Mari-Louis Guy, het na Montenegro…
Met bergfietse in die Himalajas
Dit kan nie maklik wees! Om met berfietse in die Himalaja-berggebied 650 km in 9 dae af te lê. Maar Suid-Afrikaners het dié avontuur in I…
Die sjarme van Colombië
Colombië, een van die grootste koffie-produseerders in die wêreld, is ‘n land van kontraste en skoonheid.
Jak de Wet vertel vir Johan …
Kyk nuut na Moedertjie Rusland
Johan Rademan het kort voor die toernooi op ‘n 1800 km rivier-en-mere vaart op die Wolga gereis en van Moskou na St Petersburg nuwe persp…
Staptoer lei na oudste moskee in Bo-Kaap
60 000 besoekers maak jaarliks gebruik van die toere in Kaapstad en Johannesburg. Bedrewe gidse, soos Peter van Wyk, lei jou gratis op ui…
Selfopgeleide pianis Wilan tokkel klawers in Art Deco hotel
Die Verenigde Nasies se Wereld Toerisme Organisasie (UNWTO) se navorsing waarby 54 lande geakkrediteer is dui daarop dat 1 uit elke 11 we…
Maputo: kleurvolle hoofstad van ons buurland
Mosambiek en sy inwoners het deur diep waters gegaan wat sy geskiedenis betref. Eers was d…
Die Nobel-vredespryse word híér oorhandig
Die Nobelvredesprys is een van 5 Nobelpryse wat jaarliks toegeken word. Die Sweedse industrialis en uitvinder Alfred Nobel het die inisia…
Was jy al in ‘n sneeuhotel?
Kirkenes is n dorpie in Noorwee wat aangewese is op toerisme vir oorlewing. In die winter is slee-ry, koningkrap eet en ‘n besoek aan die…
Ontdek die polarium in Tromso en die Noorderligte
Tromso is ‘n navorsings-en-universiteitsdorpie in Noorwee waar die Aurora Borealis of ook bekend as die Noordelike Ligte o.a bestudeer wo…
Kyk dié besonderse park in Oslo
Johan Rademan het pas teruggekeer van die wêreld van Ibsen, Munch, Grieg en Vigelandt. Hulle is almal Noorweegs en word vandag op verskei…
2016 se Kuba
Johann Rademan het Kuba onlangs besoek. Het die tyd werklik stilgestaan op dié eiland? Luister gerus Saterdae van 10h00 – 11h30 na RSG se…
Antarktika, ‘n ander wêreld
Antarktika ‘n Ander Wêreld is die eerste dokumentêr in ons nuwe dokumentêre reeks wat Donderdag 2 Julie 20:00 begin. Dis regtig iets beso…