Son se energie-uitset = 10 milj Eskomme/sek


Hoe vergelyk die son se energie-uitset met die opwekking van elektrisiteit op aarde? Prof. Matie Hofmann verduidelik dat die son elke sekonde 5000-miljoen Gigawatt uitsit! (Suid-Afrika se totale energie-opwekkingsvermoë is 51,309 megawatts (MW) van alle bronne – dus wek die son 10 miljoen x meer in ‘n enkele sekond op as as SA se kragsentrales in ‘n dag.)

Wat is totale sonsverduisterings, en hoe dikwels kom dit voor?

Willie Koorts verduidelik ook hoe die Orionkonstellasie lyk wat tans reg bo ons koppe te sien is. Opvallend is die drie konings en die Orion-gasnewel.
Lees meer:
https://earthsky.org/tonight/orion-rises-in-the-east-at-mid-evening

https://cosmicpursuits.com/night-sky-this-month/

https://www.skymania.com/wp/southern-hemisphere-sky-chart/

http://hesc.co.za/2015/08/finding-the-southern-cross-visible-from-january-to-october/

Die kwessies is in Sterre en Planete bespreek.

Die Orion Konstellasie

Die Orion Konstellasie