Die storie van Sheila die kameelperd


Sheila die kameelperd

By ‘n klein wildsplaas op die pad tussen Oudtshoorn en George, het Haidee se paaie gekruis met dié van Marietjie Vermeulen en sy het sommer ook meer uitgevind van Sheila die kameelperd wat ook op die plaas woon.

Luister vandag kort na 12 uur na Driesestig vir dié bydrae.

Ayla voer die kameelperd.

Marietjie voer ‘n ou groenigheid vir Sheila saam met haar kleindogter

 

Marietjie en manlief Frikkie – sy maak mooi, hy maak kos. Marietjie sit soms ook vars blomme op haar tafels, maar die Shiela die kameelperd eet hulle soms op. 

Video: Die nuwe kameelperdjie se naam is Leah. Hier voer Ayla vir Leah.

Video: Leah is mal oor haar bottel.

Video: Haidee se dogtertjie Maddy wou niks hoor van Sheila nie. Dit was die heel eerste keer dat Maddy ‘n regte egte kameelperd (dis nou buiten op TV) gesien het